Sirkel: Weskus
Tak: Piketberg
Portefeulje: Opvoeding & Kultuur
Beriggewer: Riana Richter
Datum: 12 September 2013

Vyftien lede van Piketberg tak het by die onlangse takvergadering erkenning ontvang vir getroue lidmaatskap en kentekens is as volg aan hulle oorhandig:

 

LNR agter:  Sandra Smit (10 jr.), Ferina Visser (10 jr.), Magda le Roux (25 jr.), Susan Brand (5 jr.).
Middel:  Angeline Engelbrecht (15 jr.), Sonia Richter (15 jr.), Dinette Lochner (15 jr.), Martha Coetzee (50 jr.), Elne Eksteen (30 jr.).
Voor:  Stella van Niekerk (5 jr.), Hepsibah Richter (50 jr.), Nicoline Brown (15 jr.), Winnie Grobbelaar (30 jr.), Marlize Rossouw (5 jr.), Ezette Mouton (30 jr.).