Sirkel: Middelland

Tak: Steytlerville
Beriggewer: Lucia Dorfling
Datum: 11 September 2013

 
Tydens die September Algemene Vergadering is die Takbestuur vir 2014 as volg verkies:
Voorsitter – Wilna Nelson
Sekretaris – Susan Hayward
Tesourier – Althea Scholtz (ook vise)
Sameroepers: Mariska Deyzel; Lize-Mari Hayward & Elzette Goldschagg
Konferensie 2015 reëlings: Lucia Dorfling & Annette Jacobs
Veilings:Mara Deyzel

 

s1

Op die foto is Lucia Dorfling, uittredende Voorsitter (links) na sy die “voorsittersbalkie” vir Wilna Nelson (regs), die nuutverkose Takvoorsitter, aangesteek het.