Sirkel: Tygerberg
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 9 September 2013

 

Cathy Potton, ‘n bekende in die blomkringe van die Wes-Kaap, het ons Sirkel se jaarlikse blomdemonstrasie kom lewer. Die temas van konferensie 2014 is:

 

t1

Beginners: Op wieke van die wind

 

t2

Intermediêr: Karnaval

 

Ope: Baljaar in die ruimte

 

t3

Cathy Potton by haar meesterstukke