Sirkel: Middelland
Beriggewer: Lynette Martin
Datum: 7 September 2013
Sirkel Middelland se verbintenis met die Shark River Gholfklub het ongeveer 10 jaar gelede begin en op Saterdag, 7 September, was dit weer sulke tyd.
Douvoordag was die spelers gereed en hulle het probeer klaar speel voor die Bokke die Wallabies aanvat om 12:00! Volgende jaar se datum is reeds vasgepen!
Baie dankie vir die spelers se getroue ondersteuning elke jaar.
Die VLV staan bekend vir hul goeie pryse. Spelers het braaivleispakke as pryse ontvang.
Leave A Comment