Sirkel:  Tygerberg
Tak:  Kuilsrivier
Portefeulje:  Boomplantdag
Beriggewer:  Elmine Möller
Datum van Gebeure:  4 September 2013

 

Op Woensdag, 4 September 2013, het Kuilsrivier ‘n Geelhoutboom geplant by die NG Kerk Digtebij, in Kuilsrivier.

 

 

b
Teenwoordig was: Marlene Lotz, Elmine Möller (Voorsitter), Gerda v.d. Westhuysen, Cecile Stander, Ds. Emile Blommaert – wat die boom in ontvangs geneem het, en Heleen Cronje.
Bettie Mostert het die foto geneem.