Sirkel: Weskus
Tak: Graafwater
Beriggewer: Marna Lambrechts
Datum: 3 September 2013

 
VLV-Graafwater en OK Lambertsbaai het VLVK-Raak Hart & Hande met mening aangepak.

 
Louis en Gideon van OK Lambertsbaai het ons verras met groot hoeveelhede kruideniersware en T-hemde terwyl Graafwater-tak ruimskoots ons bydrae gelewer het met skoonmaakmiddels, kruideniersware, skryfbehoeftes, asook ‘n lappieskombers, gemaak en geskenk deur ‘n lid, Helen Visser.

 

g4

 

g2

 

g1

LNR Hannelie van Hoёrskool Graafwater, Gideon van OK, mev Savag van Graafwater Primêr, Marna van VLV, Anita Smit en Louis van OK Lambertsbaai

 

OK Lambertsbaai is baie betrokke by omliggende gemeenskappe en doen gratis aflewering by plaaslike woongebiede en naburige plase.

 

Die plaaslike koshuis, Graafwater Primêr, Graafwater Hoёrskool, Maasrust Skool en verskeie individue het skenkings ontvang.

 

g3