Kontreikos Plus, geborg deur Ububele Holdings, is nou beskikbaar teen NET R160.00. Bestel jou kopie by die VLVK-kantoor of as jy in of naby Stellenbosch is, kan jy by Jubileumhuis, Dorpstraat 126, inloer om die boek aan te skaf.

image.axd