VLVK Storie- en inkleurboek:

41 stories deur die lede self geskryf.

41 inkleurprente deur die VLV-lede self geteken.

Koste: R80 per eksemplaar

Plaas bestellings tesame met betalings voor 20 Julie by die VLVK-hoofkantoor.

Verwysing: Inkleurboek

Haal by Kongres af asseblief.

Slegs bestellings sal gedruk word.