NEEM KENNIS ASSEBLIEF

Westfalia, ‘n borg van die VLVK Tienerkok kompetisie, versoek dat die finaliste Westfalia se avokado olie en guacamole in hulle spyskaarte moet inwerk – Westfalia sal die produkte verskaf tydens die finale kompetisie.