NEEM KENNIS ASSEBLIEF

 

westfalia 1

Westfalia, ‘n borg van die VLVK Tienerkok kompetisie, versoek dat die finaliste Westfalia se avokado-olie en guacamole in hulle spyskaarte moet inwerk – Westfalia sal die produkte verskaf tydens die finale kompetisie.

westfalia 2

westfalia 3