Sirkel: Kimberley & Distrik

Tak: Douglas

Beriggewer: Mandy de Klerk

VLV besoek Project Brilliant Cut op Douglas – hier skryf hul een van die kombuisapparate toetse wat die huisbestuurstudente moet skryf.

VLV besig met ‘n piouterkursus, ook by Project Brilliant Cut op Douglas.