Die kandidate is:
Karien van Schalkwyk – Sirkel Namakwaland
1977
Sluit vir die eerste keer aan as VLV-lid by die nuutgestigte Hantamtak in Sirkel Namakwaland.
Was een van die 9 stigterslede en sommer ook dadelik taksaamroeper van die portefeulje: Opvoeding en Kultuur.
1991 – 2006
Voorsitter van die Hantamtak en dien mettertyd as taksaamroeper vir al die studierigtings.
1993
Sirkelsaamroeper vir Opvoeding en Kultuur: Sirkel Namakwaland
1995 – 2006
Vise-sirkelpresident: Namakwaland
2006 –
Sirkelpresident: Namakwaland
2007
Finanskomiteelid: VLVK
2007- 2009
Saamroeper vir Opvoeding en Kultuur: VLVK
2009 –
Finanskomiteelid: VLVK
Visepresident: VLVK
Lynette Martin – Sirkel Middelland
1981
Sluit aan by VLV-Somerstrand
1984 –
Stigterslid van VLV-Acqua
1988 – 1992
Voorsitter van VLV-Acqua
1989 – 2007
Sirkelbestuur – Dien as Saamroeper van onder meer Gesondheid; Naaldwerk en Tuisteskepping; Openbare Sake asook Sirkelsekretaris, Tesourier en Bemarker van Sirkel Middelland.
2005
VLV-Markdag asook die jaarlikse VLV-Gholfdag
2007 –
Inisieer Bra’s and Beads-projek vir Sirkel Middelland
2008 –
Sirkelpresident
2009 –
Huis en Haard Koördineerder en Finanskomiteelid, VLVK
2012
2012 VLVK-tienerkokgeleentheid
Leave A Comment