President van Griekwaland-Wes Sirkel, Christel Steenkamp, haar man, Deon en hul 14 jarige dogter, Marthella is tydens ‘n plaasaanval doodgeskiet. Don, hul seun, wat in die waenhuis was, het ontsnap aan die verskriklike gebeure.

Die lede van VLVK is in rou oor die sinnelose heengaan van hierdie knap, geliefde vrou en haar gesin. Don en die familie is in ons gedagtes en ons bid hulle troos, vrede en berusting toe.

http://issuu.com/leesagri/docs/_agri_maart_2012/33

image.axd-6