2012 Lessenaarkalender

 

2012 Lessenaarkalender

Posted by VLV in Announcements, Kongres 2011 25 Jul 2011

VLVK kan nou ook op jou lessenaar pryk! Die 2012 lessenaarkalender sal by Kongres beskikbaar wees teen ‘n skrale R50 elk.

Daar word slegs 300 kalenders gedruk, so maak seker dat jy of jou tak se afgevaardigde heel eerste by die VLVK Skryfbehoeftestalletjie gaan draai maak om een vir jou op te raap! 

Post a comment

eight + five =