image.axd

Pragtige proteas om die kongresgangers te verwelkom.

image.axd-48

Erika, Lorraine en Karien……………..VLVK se 82ste Kongres het tot ‘n einde gekom.

image.axd-47

‘n Krans is gelê op die graf van Maria Stofberg.

image.axd-46

Keurige eetgoed voor almal die langpad aandurf.

image.axd-45

VLVK se twee voorste vroue, President Erika Lubbe en Karien van Schalkwyk, VLVK-visepresident.

image.axd-44

En so lyk ‘n wenspan! Dit is die dames van Sirkel Overberg wat Kongres 2011 met groot sukses aangebied het.

image.axd-43

Lorraine du Toit het Overberg se President, Hermien van Zyl, met ‘n ruiker blomme bedank.

image.axd-42

Agter elke VLV-vrou staan daar ‘n VLV-man! Dannas Lubbe lyk baie ingenome met sy voortreflike vrou!

image.axd-41

Mev. Marietjie Freislich het gepraat oor die ontvolking van plattelandse skole.

image.axd-40

Heydi Kruger, Graham Lippert en Harry Peters vermaak kongres met ‘n dwarsfluit en twee klassieke kitare.

image.axd-39

Boereorkes-vrolikheid tydens die kuieraand.

image.axd-36

Jeff Milne en Louis van As het die Bruid se Jaar met vlytige blomhande afgesluit.

image.axd-33

Blomme in die Skousaal is versorg deur Erna Visser, Elize Jacobs, Judine Botha en Christelle Griesel. Kaaimansgat Boerdery was die blomborg.

image.axd-32

Marlene le Roux, dinamiese gasspreker aan die woord.

image.axd-31

Elnette du Toit van KANSA het gekom om die breiblokke by Ronell Herselman in ontvangs te neem. 18 118 breiblokke kon aan KANSA oorhandig word. Welgedaan lede, welgedaan!

image.axd-30

Ronell Herselman het Martelize Brink bedank vir haar toespraak oor hoe ‘n mens ‘n brug kan bou, TEN SPYTE van. . .

image.axd-28

Dr. René Rust aan die woord oor San Kuns.

image.axd-27

Magdie de Kock het gesels oor Wesfalia (Kongresborg) Advokado olie.

image.axd-26

Ferdi Ungerer spoke about the cultivation of Sharon Fruit/Persimmons.

image.axd-24

ZAMAR in aksie.

image.axd-21

Erika, Mariana Rabie van Agri-Expo (VLVK-Boerderyvennoot beoordelaar), Lucia Dorfling (VLVK-boerderyvennoot van die Jaar) en Lenie Fourie (naaswenner).

image.axd-19

Beoordelaars – ‘n iedere en elke een. Almal wat die beoordelaarskursus suksesvol afgelê het, saam met die dames van die VLVK beoordelaarspaneel.

image.axd-14

Argitek Gawie en dr. Gwen Fagan, VLVK se Dankie-persone vir 2011, saam met Hermien van Zyl en Erika Lubbe.

image.axd-12

Porchia Adams, Korporatiewe kommunikasiebestuurder van Agri Wes-Kaap bring ‘n groeteboodskap.

image.axd-11

Dr. Semane Molotlegi, WBPV-areapresident van Suider Afrika-area.

image.axd-10

Johan Ehlers, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri-Expo lewer die openingsrede: Bou ‘n Brug!

image.axd-9

VLVK-erepresident, Ronella Rademeyer steek ‘n kers aan.

image.axd-6

Hoofbestuur, netjies gestewel en gespoor by Kongres 2011.

image.axd-38 image.axd-37 image.axd-35 image.axd-34 image.axd-29 image.axd-25 image.axd-23 image.axd-22 image.axd-20 image.axd-18 image.axd-17 image.axd-16 image.axd-15 image.axd-13 image.axd-8 image.axd-7 image.axd-5 image.axd-4 image.axd-3 image.axd-2