Die sakelys vir Kongres 2011 kan vanuit Downloads afgelaai word.
Foto’s word VOOR in die Skousaal, langs die verhoog, geneem.
Jumbo-grootte foto’s: R15 – posgeld ingesluit
Groepfoto’s – A5-grootte: R25 – posgeld ingesluit
CD: R60 – posgeld ingesluit
Kontant met bestelling en die bestellings sal na kongres uitgevoer word.
Elke sirkel/groep se tydgleuf vir die neem van foto’s is as volg:
Dinsdagoggend:
• 9:00 vir 9:15 – Overberg,
• 9:15 vir 9:30 – Sirkel Paarl
• 9:30 vir 9:45 – Sirkel Kaapstad
• 9:45 vir 10:00 – Sirkel Worcester
• 10:00 vir 10:15 – Tygerberg
• 10:15 vir 10:30 – Hoofbestuur
• 10:30 vir 10:45 – SWD
• 10:45 vir 11:00 – Namakwaland
• 11:00 vir 11:15 – Cradock
Dinsdag tydens die amptelike tee:
Suid-Karoo, Weskus, NWK, NOK
Woensdagoggend, 10:35 – 11:00:
Noord-Karoo, SOK en Middelland
Woensdagmiddag, 13:00 – 14:00:
Kimberley en Distrik, Griekwaland-Wes, Kalahari
STALLETJIES
- CLF (Christelike Lektuurfonds): God se Kinders – Desmond Tutu
- Overbergse Kontreiboeke – SD Fourie
- Westfalia se avokado-olie
- Bredasdorpse kerse
- Villiersdorpse wyn, druiwesap, appels, rosyntjies en persimmons
- Helderstroom Alpakkas se produkte
- CORE-Merino klere
- Handwerk, gebak & gebottel uit Sirkel Overberg
- Sirkel Tygerberg
- Rame en ander artikels uit herwonne hout
- VLVK-skryfbehoeftes, VLVK-voorskote, VLVK-lisensiehouers, Handleidings, VLVK-lessenaaralmanak vir 2012, ens.
- By die VLVK-skryfbehoeftestalletjie is: Landzicht-wyn spesiaal gebottel vir VLVK, met die mooiste Jubileumhuis wynetikette op, te koop as ekstra inkomste vir Huis en Haard
- Juweel se pêrels
En nog veel meer! Kaartfasiliteite beskikbaar vir betaling.
300 bottels wyn met Jubileumhuis op die etiket is spesiaal deur GWK vir VLVK gebottel.
BAIE DANKIE GWK!
Leave A Comment