Douglas tak het op Saterdag, 21 November, hul VLV-jaar afgesluit met ‘n feestelike ontbyt. Tydens die geleentheid is Rita Jacobs aangewys as VLV Vrou van die Jaar vir 2009 en Marthie van der Westhuizen is aangewys as Verskilmaker van die Jaar.

 

Rita Jacobs, links en Marthie van der Westhuizen, regs.

Ria Badenhorst – Masjienwerk
Sus Jansen – Meeste punte en Kunste en Handvlyt
Marie Jacobs – Blomme en Preservering
Rita Jacobs – Brei en Hekelwerk
Mariaan du Raan- Gebak en Tweede Meeste punte
Linzetta Smit (afwesig) – Borduurwerk