Tydens die 80-jarige feeskongres was drie van die vier oorlewende sirkelpresidentes van Sirkel Weskus bymekaar. 

 

Van links na regs mevv. Ria Basson (1979 – 1995), Rosa Lategan (1995 – 2008) en Louwna Hoving (2008 – tans)